9 - 11 AUGUSTUS 2001
Aansoekvorm
Voltooi die aansoekvorm:
Maatskappy: Verteenwoordig Deur: Posadres: Telefoonnommer. W: H: Faks Sel: Epos: UitstalProduk ( Slegs genoemde produkte sal op die skou toegelaat word )
(kies jou 1ste 2de en 3de keuse)
Min Deposito Reeds Betaal
Totale Bedrag Betaalbaar : Geen Terugbetaling met Kansellasie
DEPONEER EERSTE KEUSE BEDRAG IN ONS REKENING
ABSA BANK TZANEEN AGATHA STRAAT REKENING NR.. : 1260 490 679 REKENING NAAM : LETABA SKOU TAKKODE : 334-349
EN FAX DEPOSITO STROKKIE NA ONS KANTOOR Let Wel ! Stalletjie nommers word slegs geallokeer op ontvangs van die volle bedrag
Die applikant vrywaar die Skoukomitee van die Letaba Skou en hou hulle skadeloos ten aansien van enige skade wat mag ontstaan aan die Applikant op enige deel van die terrein of enige lid van die publiek a.g.v. die gebruik van die uitstalruimte deur die Applikant en wel uiteengesit hierby of a.g.v. die Applikant se teenwoordigheid by- of deelname in die Letaba Skou en wel vir die tydperk van 9 - 11 Aug ‘01.
Ek bevestig deur die aansoekvorm te stuur dat ek die skadeloosstelling hiermee deurgelees het